Job 28:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy kap riviere tussen die rotse uit; en sy oog sien al die kosbare dinge.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle maak tonnels in die rotse en kry daar kosbare skatte.
Afrikaans 1933/1953 In die rotse breek hy gange uit, en sy oog sien allerhande kosbare dinge.
Afrikaans 1983 hy grawe gange deur die rots, sy oog sien al die skatte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die rotse breek hy myngange oop, en sy oë sien al die kosbaarhede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle kap slote in die rotse en hulle soek alles wat kosbaar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sny tonnels deur die rotse en soek ywerig na elke moontlike edelsteen wat hulle kan kry.