Job 28:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is tog 'n aar vir die silwer en 'n plek vir goud waar hulle dit fyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mense weet hoe om silwer te myn en goud te suiwer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want vir die silwer is daar 'n plek waar dit uitkom, en 'n plek vir die goud wat hulle uitwas. |
| Afrikaans 1983 | “Daar is 'n plek waar silwer uitgehaal word, 'n plek waar goud gesmelt word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is 'n plek waar silwer vandaan kom, 'n plek vir goud, waar dit uitgewas word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job het gesê: “Dit is waar: Daar is 'n plek waar mense silwer kan kry, en daar is 'n plek waar hulle goud kan uitgrawe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mense weet waar om vir silwer te myn en hoe om goud suiwer te kry. |