Job 27:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal God sy geroep hoor as daar benoudheid oor hom kom?
Afrikaans (NLV) 2011 Sal God luister na hom wanneer ’n ramp hom tref?
Afrikaans 1933/1953 Sal God sy geroep hoor as benoudheid oor hom kom?
Afrikaans 1983 Sal God sy hulpgeroep hoor as rampe hom oorval?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sal God sy hulpkrete hoor as benoudheid hom oorval?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God sal nie luister wanneer dit sleg begin gaan met daardie mens, en wanneer hy skree en vra dat God hom moet red nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sal God na hulle luister as hulle na Hom roep wanneer hulle in die moeilikheid is?