Job 27:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want wat is die hoop van die huigelaar, al het hy gewen, as God sy siel wegneem?
Afrikaans (NLV) 2011 Want watter hoop het die goddelose mens wanneer God hom afsny en sy lewe wegneem?
Afrikaans 1933/1953 Want wat is die verwagting van die goddelose as Hy afsny -- as God sy siel wegneem?
Afrikaans 1983 Watter hoop het die godlose as sy lewe afgesny word, as God sy lewe opeis?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want watter hoop het die godlose as God sy lewe kortknip, dit opeis?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die mens wat nie vir God wil dien nie, kan nie hoop dat dit goed sal gaan wanneer hy moet sterf nie, hy kan niks hoop wanneer God hom laat sterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is geen hoop vir mense wat God nie wil ken nie. Hy laat hulle doodgaan.