Job 27:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My geregtigheid hou ek vas en laat dit nie los nie; my hart sal my nie smaad so lank as wat ek lewe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek hou vol dat ek onskuldig is. My gewete is skoon solank ek leef. |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan my geregtigheid hou ek vas en laat dit nie los nie; my hart veroordeel geeneen van my dae nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek bly daarby dat ek reg het, ek sal daarvan nie afsien en my my lewe lank daaroor verwyt nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan my onskuld hou ek vas, ek sal dit nie laat los nie; my gewete pla my nie oor enige van my lewensdae nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal aanhou sê dat ek reg gelewe het, ek sal nie anders praat nie. Ek sal nie jammer wees oor enige iets wat ek in my lewe gedoen het nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal bly sê dat my saak reg is en daarby hou ek. My gewete is skoon oor elke dag van my lewe. |