Job 27:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My lippe sal geen goddeloosheid spreek nie, en my tong sal geen bedrog uitspreek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 sal ek niks verkeerds sê nie. Ek sal nie leuens vertel nie.
Afrikaans 1933/1953 my lippe spreek geen onreg nie, en my tong verkondig geen bedrog nie!
Afrikaans 1983 sal ek niks sê wat verkeerd is nie en sal daar geen onwaarheid uit my mond kom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) my lippe sal geen onreg spreek nie, en my tong geen bedrog kwytraak nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sal ek die waarheid praat. Daar sal nie ’n leuen oor my lippe kom nie.