Job 27:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hele tyd is my asem in my, en die gees van God is in my neus; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | solank ek leef, solank God my laat asemhaal, |
| Afrikaans 1933/1953 | want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus -- |
| Afrikaans 1983 | so lank as daar lewe in my is, so lank as die asem van God in my is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ja, solank as wat my asem nog in my is, die lewensasem wat God gee, nog in my neus is – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [3-4] ek sal niks sê wat verkeerd is nie, ek sal nie lieg nie, so lank soos ek lewe, so lank soos God vir my lewe gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So lank as wat ek leef en God vir my asem gee, |