Job 27:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die manne sal vir hom hande klap en hom uit sy plek fluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal is bly oor hulle ondergang en spot met hulle.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle klap oor hom in hul hande en spot hom weg uit sy plek. |
| Afrikaans 1983 | Die wind klap sy hande van blydskap terwyl hy die goddelose uit sy plek wegblaas.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bo hom klap die wind spottend hande, en sis vir hom, uit sy woonplek.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wind is bly oor wat met hom gebeur, dit blaas hom weg uit sy plek.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is of die wind hande klap en fluit van blydskap oor wat met hulle gebeur.” |