Job 27:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want God sal op hom werp en nie spaar nie; hy wil graag uit sy hand vlug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sonder genade kom die wind op hulle af. Hulle probeer wegkom van die storm se geweld. |
| Afrikaans 1933/1953 | En God werp op hom af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug. |
| Afrikaans 1983 | Dit storm op hom af sonder genade, hy moet vlug vir die geweld van die wind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | genadeloos gooi dit hom neer; halsoorkop vlug hy vir die geweld daarvan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wind is nie jammer vir hom nie, hy probeer vlug, maar die wind waai hom weg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die wind tref hulle genadeloos. Hulle moet vlug vir die groot krag van die wind. |