Job 27:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die oostewind dra hom weg, en hy gaan weg, en soos 'n storm stoot hom uit sy plek uit.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oostewind waai hulle ver weg, en hulle is nie meer nie.
Afrikaans 1933/1953 Die oostewind tel hom op, en daar gaan hy; en dit storm hom weg uit sy plek.
Afrikaans 1983 Die oostewind lig hom op, en weg is hy, dit waai hom weg uit sy plek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die oostewind lig hom op, en daar gaan hy! Dit voer hom weg uit sy woonplek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die oostewind waai hom uit sy huis en hy is weg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die oostewind sal hulle gryp en hulle van hulle huise af wegwaai.