Job 27:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verskrikkinge gryp hom soos waters, 'n storm sluip hom weg in die nag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Angs oorweldig hulle soos ’n vloed en die storm waai hulle weg in die nag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer 'n stormwind hom weg. |
| Afrikaans 1983 | Die angs oorval hom soos 'n vloed, 'n orkaan voer hom weg in die nag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos vloedwaters oorval verskrikkinge hom; snags voer 'n stormwind hom mee; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy word skielik baie bang, so bang soos wanneer water oor hom spoel, die stormwind waai hom weg in die nag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle word deur rampe getref wat soos vloedwater oor hulle spoel. In die nag word hulle deur ’n stormwind weggewaai. |