Job 27:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So waar as God leef, wat my oordeel weggeneem het; en die Almagtige wat my siel gekwel het;
Afrikaans (NLV) 2011 “So seker as wat God leef, Hy wat my regte van my weggeneem het, die Almagtige wat my verbitter het,
Afrikaans 1933/1953 So waar as God leef wat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het --
Afrikaans 1983 “So seker as God leef, Hy wat my reg van my af weggeneem het, die Almagtige wat my die bitter lyding aangedoen het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ So waar as wat God leef, Hy wat my regsaak ter syde gestel het, die Almagtige, wat my met 'n verbitterde siel gelaat het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “God het nie reg gedoen aan my nie, die Allerhoogste God het my laat swaarkry, Hy het my lewe bitter gemaak. Maar so seker soos God lewe,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “God het nie reg met my gemaak nie. Hy is magtiger as alles en almal, maar Hy het my lewe bitter gemaak. Hy is ’n lewende God en by sy Naam wil ek ’n eed neem.