Job 27:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy bou sy huis soos 'n mot en soos 'n hutte wat die wagter maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die huise van bose mense is broos soos ’n spinnerak, so wankelrig soos ’n skuiling van takke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het sy huis gebou soos 'n mot en soos 'n skerm wat die oppasser maak. |
| Afrikaans 1983 | Die goddelose se huis is tydelik, soos 'n kokon vir 'n mot, soos 'n skerm wat deur 'n wagter gebou is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy huis is gebou soos dié van 'n mot, soos 'n takskerm wat 'n wag opgerig het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens wat verkeerd doen se huis kan hom nie beskerm nie. Hy is soos 'n wurmpie in sy nes, of soos 'n wag in 'n huisie van takke, sy huis kan hom nie beskerm nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die huise wat hierdie kwaaddoeners gebou het, is soos ’n spinnekopweb of ’n skerm van takke. Dit is nie baie stewig nie en hou nie baie lank nie. |