Job 27:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy kan dit berei, maar die regverdige moet dit aantrek, en die onskuldige moet die silwer deel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar die regverdige sal die klere dra, en die onskuldiges sal die geld tussen hulle verdeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | hy skaf aan, maar die regverdige trek dit aan; en die onskuldige verdeel die silwer. |
| Afrikaans 1983 | wat hulle bymekaargemaak het, sal deur die regverdiges gedra word, en onskuldiges sal die goddeloses se geld onder mekaar verdeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hy stapel wel op, maar 'n regverdige sal dit dra, en die silwer sal deur 'n onskuldige verdeel word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die mense wat reg lewe, sal daardie klere dra. Mense wat nie verkeerd gedoen het nie, sal die silwer tussen hulle verdeel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar dit help niks nie, want eendag sal van die mense wat reg leef, daardie klere dra. Hulle sal ook hierdie slegte mense se geld onder hulle verdeel. |