Job 27:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al versamel hy silwer soos die stof, en berei hy klere soos klei; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bose mense besit dalk al die geld in die wêreld en kan berge van klere opgaar, |
| Afrikaans 1933/1953 | As hy silwer ophoop soos stof en klere aanskaf soos modder -- |
| Afrikaans 1983 | Al hoop hulle hulle geld op soos stof, en al is hulle klere so volop soos klei, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al hoop hy silwer op soos stof, en stapel hy klere op soos hope klei – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens wat verkeerd lewe, sal miskien baie silwer bymekaarmaak, so baie soos stof. Hy sal miskien baie hope klere hê, so baie soos klei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Baie slegte mense het so baie geld dat hulle dit nie eers kan tel nie. Hulle het ook hope klere. |