Job 27:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat van hom oorbly, sal in die dood begrawe word, en sy weduwees sal nie ween nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dié wat oorleef, sal deur die pes na hulle graf toe gaan. Niemand sal oor hulle treur nie, nie eens hulle vroue nie.
Afrikaans 1933/1953 Die wat van hom oorbly, word deur die pes begrawe, en sy weduwees ween nie.
Afrikaans 1983 Dié wat van hulle oorbly, sal deur die pes verteer word, en hulle weduwees sal nie oor hulle treur nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié onder hulle wat vrykom, word deur die dood begrawe; hulle weduwees sal nie huil nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As daar dan nog seuns lewe, dan sal hulle sterf van pes, en hulle weduwees sal nie rou oor hulle nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat dit sal oorleef, sal van siektes in die graf beland. Hulle weduwees sal nie eers oor hulle treur nie.