Job 27:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die deel van 'n goddelose by God en die erfdeel van die verdrukkers wat hulle van die Almagtige sal ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is wat die kwaaddoeners van God gaan ontvang, dit is hulle erfdeel van die Almagtige. |
| Afrikaans 1933/1953 | D¡t is die deel van die goddelose mens by God en die erfdeel van die tiranne wat hulle van die Almagtige ontvang: |
| Afrikaans 1983 | “Dit is die lot wat God uitmeet vir die goddeloses, dit is wat die geweldenaars ontvang van die Almagtige. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die erfdeel wat 'n goddelose mens van God kry; dit is die erfenis van geweldenaars wat hulle van die Almagtige ontvang: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek sal vir julle sê wat God besluit het, ek sal vir julle sê wat sal gebeur met die mense wat verkeerd doen. Dit is wat die Almagtige sal doen aan die mense wat altyd vir ander mense wil seermaak en doodmaak: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “God het besluit dat Hy slegte mense sal straf. |