Job 27:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, julle het dit almal self gesien; waarom is julle dan heeltemal ydel? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar dis ook nie nodig nie, want julle het alles self gesien. Tog hou julle aan om hierdie nuttelose goed vir my te sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, julle het dit almal self aanskou, en waarom koester julle dan 'n ydele hoop? |
| Afrikaans 1983 | Julle het dit tog almal al gesien, waarom dan die sinlose gepraat? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, julle almal het dit self gesien; waarom hou julle dan aan met hierdie nuttelose gepraat? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle weet dit, julle almal het dit self gesien. Daarom, hoekom hou julle aan om nonsens te praat?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar eintlik hoef ek dit nie te doen nie, want julle het almal al gesien hoe God dinge doen. Wat ek nie verstaan nie, is dat julle steeds al hierdie sinnelose dinge kwytraak. |