Job 27:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal julle deur die hand van God leer: wat by die Almagtige is, sal ek nie verberg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Laat ek julle iets vertel oor God se mag. Ek sal niks verswyg oor die Almagtige nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal julle onderrig aangaande die hand van God; wat by die Almagtige is, sal ek nie verberg nie.
Afrikaans 1983 Ek wil julle iets leer oor die mag van God; wat by die Almagtige is, sal ek nie verberg nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal julle onderrig oor God se hand; wat die Almagtige in gedagte het, sal ek nie verberg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek wil vir julle leer wat God kan doen, ek wil vir julle reguit sê wat Hy besluit het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek sal julle oor God se mag leer. Ek sal niks oor Hom wegsteek nie.