Job 27:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal hy hom verlustig in die Almagtige? sal hy God altyd aanroep?
Afrikaans (NLV) 2011 Kan hy hom verlustig in die Almagtige? Kan hy enige tyd na God roep?
Afrikaans 1933/1953 Of sal hy hom kan verlustig in die Almagtige, God altyd kan aanroep?
Afrikaans 1983 Vind hy vreugde in die Almagtige? Roep hy God altyd weer aan?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of sal hy vreugde vind by die Almagtige? Sal hy God enige tyd kan aanroep?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mens wat nie vir God wil dien nie, hou nie van die Almagtige nie en hy bid nooit tot Hom nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sal hulle aan die Here kan dink en sal die gedagtes oor Hom wat by hulle opkom, hulle bly maak? Sal hulle die vrymoedigheid hê om enige tyd na die Here te roep?