Job 26:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy hou die gesig van sy troon terug en sprei sy wolk daaroor uit.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy bedek die gesig van die volmaan en sprei wolke daaroor.
Afrikaans 1933/1953 wat die gesig van die troon toehou deurdat Hy sy wolk daaroor uitsprei.
Afrikaans 1983 Hy bedek sy troon, Hy sprei wolke daaroor uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat die aansig van die troon versper deur sy wolkmassa daaroor uit te sprei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God steek sy troon weg in die hemel agter die wolke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy maak die volmaan toe met ’n wolk wat Hy daaroor trek.