Job 26:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy span die noorde uit oor die leë plek en hang die aarde aan niks.
Afrikaans (NLV) 2011 God strek die noordelike lugruim oor leë ruimtes en hang die aarde op aan niks.
Afrikaans 1933/1953 voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor 'n niks;
Afrikaans 1983 God sprei die hemel uit oor die leë ruimte, Hy laat die aarde hang waar niks is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) voor Hom wat die noorde oopspan oor die niet, wat die aarde ophang aan niks;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand kon op die aarde woon toe God die hemeldak styfgetrek het nie. Daar was niks onder die aarde toe God die aarde opgehang het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God sprei die hemel in die noorde uit oor ’n leë gat. Hy laat die aarde in ’n leë ruimte hang.