Job 26:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hel is naak voor hom, en die verderf het geen bedekking nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God weet wat daar in die onderwêreld gebeur. Hy kyk tot in die plek van verwoesting. |
| Afrikaans 1933/1953 | Naak lê die doderyk voor Hom, en die plek van vertering het geen bedekking nie -- |
| Afrikaans 1983 | Die plek van die dood lê oop voor God, niks bedek die doderyk vir Hom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die •doderyk staan naak voor Hom; daar is geen bedekking vir die onderwêreld nie – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God sien wie in die doderyk is, niemand kan in die onderwêreld wegkruip vir Hom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die doderyk is die plek van vernietiging. Dit lê oop en bloot voor God. |