Job 26:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dooie dinge word onder die waters gevorm, en die bewoners daarvan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dooies bewe, hulle wat onder die water woon.
Afrikaans 1933/1953 Die skimme is beangs onder die waters en onder die bewoners daarvan.
Afrikaans 1983 “Dié wat reeds dood is, bewe, die doderyk en al sy bewoners.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Die skimme krimp ineen – dié wat onder die water is, en dié wat daarin woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die geeste bewe daar onder die water, die geeste van die mense wat gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die mense wat reeds dood is, bewe voor God daar in die doderyk.