Job 26:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan wie het jy woorde gespreek? en wie se gees het van jou af gekom?
Afrikaans (NLV) 2011 Vir wie het julle al hierdie dinge gesê? Wie se gees praat deur julle?
Afrikaans 1933/1953 Aan wie het jy woorde te kenne gegee, en wie se gees het uit jou uitgegaan?
Afrikaans 1983 Met wie se hulp het jy gepraat? By wie het jy gehoor wat jy gesê het?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met wie se hulp het jy die woorde meegedeel, en wie se asem het uit jou na vore gekom?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie het vir jou gesê wat jy moet sê, by wie het jy dit gehoor?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Waar kom jy aan alles wat jy sê? Wie inspireer jou om hierdie dinge te sê?