Job 26:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe het jy hom gehelp wat sonder krag is? hoe red U die arm wat geen krag het nie?
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoe het julle nou die swakke gehelp? Hoe het julle die kragtelose gered?
Afrikaans 1933/1953 Hoe goed het jy die onmagtige bygestaan, die kragtelose arm gehelp!
Afrikaans 1983 “Het jy nou dié een gehelp wat nie krag het nie? Het jy nou dié een bygestaan wat nie sterk is nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Hoe het jy nie die kragtelose te hulp gekom nie, die arm van die een wat nie krag oor het nie, gehelp!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Het jy probeer om my te help omdat ek nie krag het nie? Wou jy my help omdat ek te swak is om self iets te doen?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dis nou wonderlike hulp wat jy vir ’n mens gee wat swak en hulpeloos is.