Job 26:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur sy gees het Hy die hemele versier; sy hand het die krom slang gevorm. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy wind waai die lug skoon en Hy vernietig die vlugtende slang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Deur sy asem word die hemel helder; sy hand het die vinnige slang deurboor. |
| Afrikaans 1983 | Met die wind waai Hy die lug skoon, met sy krag deurboor Hy die seemonster. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur sy asem maak Hy die hemel helder; sy hand deurboor die vinnige slang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God laat die wind waai, en die lug word skoon en helder. Sy sterk hand het die slang doodgemaak toe die slang wou vlug. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met sy asem het Hy die hemelruim skoon geblaas. Met sy krag het Hy die seemonster deurboor toe hy wou wegvlug. |