Job 26:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy verdeel die see met sy krag, en deur sy insig verslaan hy hoogmoediges.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy krag kalmeer die see. Hy verslaan die seemonster.
Afrikaans 1933/1953 Deur sy krag bring Hy die see in beroering, en deur sy verstand verpletter Hy Rahab.
Afrikaans 1983 Deur sy krag bring Hy die see tot rus, deur sy insig verpletter Hy vir Rahab!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur sy krag het Hy die see laat bedaar, deur sy insig het Hy Rahab verbrysel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God is sterk, Hy het die see oorwin, God het wysheid, Hy het vir Rahab doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met sy krag laat Hy die oersee bedaar. Hy het die seemonster met sy vaardighede verpletter.