Job 26:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het die waters met grense omsingel, totdat die dag en nag tot 'n einde kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die horison geskep deur die waters te skei. Hy stel grense vir die dag en die nag.
Afrikaans 1933/1953 Hy het 'n kring afgetrek oor die watervlakte tot waar lig in duisternis eindig.
Afrikaans 1983 Hy plaas die horison op die see, 'n grens tussen lig en donker.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het sirkelvormig 'n grens getrek oor die oppervlakte van die water tot waar lig by donker eindig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die horison rondom die see gesit, daar waar die lig ophou en die donker begin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die horison getrek op die water om ’n grens tussen lig en donker te maak.