Job 25:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoeveel minder die mens, dit is 'n wurm? en die seun van die mens, wat 'n wurm is?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoeveel minder is gewone mense wat maar soos wurms en brommers voor Hom is?”
Afrikaans 1933/1953 Hoeveel minder die mens, 'n maaier; en die mensekind, 'n wurm.
Afrikaans 1983 hoeveel te minder 'n mens, 'n blote wurm, 'n mensekind, wat maar net 'n ruspe is?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hoeveel minder nog 'n sterfling, 'n maaier, 'n mensekind, 'n wurm!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens kan ook nie regverdig wees nie, 'n mens wat so onbelangrik is soos 'n wurm.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As dit so is, is mense nog baie minder werd vir die Here. Die mens is eintlik maar net ’n wurm in sy oë!”