Job 25:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is daar 'n getal van sy leërs? en oor wie gaan sy lig nie op nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie kan sy hemelse leër tel? Verlig Hy nie die aarde nie?
Afrikaans 1933/1953 Is daar 'n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie?
Afrikaans 1983 Kan die magte waaroor Hy beskik, bereken word? Oor wie skyn sy lig nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kan die getal van sy troepe vasgestel word? Oor wie gaan sy lig nie op nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand kan tel hoe groot sy leërs is nie, sy son skyn oor al die mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie kan sy leërmag tel? Is daar iemand oor wie sy lig nie skyn nie?