Job 25:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Heerskappy en vrees is by hom, hy maak vrede op sy hoogtes.
Afrikaans (NLV) 2011 “God is magtig en ontsagwekkend. Hy vestig vrede in die hemele.
Afrikaans 1933/1953 Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.
Afrikaans 1983 “Die heerskappy en die vrees kom God toe. Uit sy hoë hemel gee Hy vrede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Om te heers en vrees in te boesem, is eie aan God, Hy wat vrede handhaaf in sy hoë hemele.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “God regeer, almal moet bang wees vir Hom, Hy gee vrede tot in sy hoë hemel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “God is in beheer. Mense behoort Hom te vrees. Hy sorg dat daar vrede in die hemel is.