Job 24:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle is nat van die stortreën van die berge, en hulle omhels die rots omdat hulle geen skuiling het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is deurweek deur reën uit die berge en bondel almal saam teen die rotse vir skuiling. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die stortbui van die berge word hulle nat; en by gebrek aan skuiling druk hulle hul teen die rotse vas. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is deurnat van die reëns in die berge, daar is geen skuiling nie, hulle hurk agter die rotse. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is deurnat van die reën in die berge, en staan styf teen 'n rots aangedruk, sonder skuilplek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle word waternat wanneer dit hard reën in die berge, hulle probeer om agter die rotse weg te kruip. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As dit in die berge reën, word hulle sopnat. Hulle klou aan die rotse vas, want daar is nie ander skuiling vir hulle nie. |