Job 24:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle laat die naaktes sonder klere vernag, sodat hulle geen bedekking in die koue het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Snags lê hulle sonder klere in die koue, sonder iets om hulle toe te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Naak bring hulle die nag deur, sonder klere, en hulle het geen bedekking teen die koue nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle moet die nag kaal deurbring, sonder klere, hulle het geen beskutting teen die koue nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Halfkaal bring hulle die nag deur, sonder 'n bokleed, met geen bedekking teen die koue nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die arm mense moet kaal slaap, sonder klere, hulle het nie komberse wanneer dit koud is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die nag lê hulle sonder klere aan en slaap in die koue. Hulle het niks om hulle mee toe te maak nie. |