Job 24:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, soos wilde-esels in die woestyn, gaan hulle uit na hulle werk; opstaan tydig vir 'n buit: die woestyn gee voedsel vir hulle en vir hulle kinders.
Afrikaans (NLV) 2011 Die armes moet soos wildedonkies in die woestyn sukkel om liggaam en siel aan mekaar te hou. Hulle soek kos in die woestyn vir hulle en hulle kinders.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, soos wilde-esels in die woestyn trek hulle uit na hul werk, terwyl hulle soek na voedsel; die wildernis lewer brood vir hulle, vir die kinders.
Afrikaans 1983 Soos wildedonkies moet die armes in die woestyn gaan kos soek, die dorre wêreld moet vir hulle kinders kos voorsien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, soos wildedonkies in die woestyn trek hulle uit vir hulle daaglikse werk – op soek na iets te ete. Die Araba voorsien kos vir hulle en hulle kinders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die arm mense moet soos wildedonkies lewe, hulle moet in die woestyn kos gaan soek vir hulleself en vir hulle kinders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die armes moet soos wilde donkies in die woestyn loop en soek vir kos. Hulle moet hard werk om vir hulle kinders iets in die woestyn te ete te kry.