Job 24:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle wend die behoeftiges van die weg af; die armes van die aarde kruip saam weg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle druk die armes uit die pad. Die behoeftiges in die land moet vir hulle wegkruip. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle stoot die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg. |
| Afrikaans 1983 | hulle druk die armes van die pad af; die behoeftiges van die land moet wegkruip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle druk behoeftiges van die pad af; saam skuil magteloses van die land. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle gee nie vir die arm mense 'n plek om te lewe nie, die mense in die land wat niks het nie, moet wegkruip. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal ’n arm mens soos niks uit die pad stamp. Party van die mense met wie dit ellendig gaan, sien dit is beter om liewer weg te kruip. |