Job 24:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle jaag die esel van die wees weg, hulle neem die bees van die weduwee as pand.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle vat selfs donkies van die weeskind. Hulle vat die weduwee se bees as borg.
Afrikaans 1933/1953 Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die weduwee neem hulle as pand.
Afrikaans 1983 hulle vat die weeskind se donkie en lê beslag op die bees van die weduwee,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle jaag die donkie van vaderlose kinders weg, en neem die bees van 'n weduwee as pand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle vat die weeskind se donkie, hulle hou die weduwee se bees vir hulleself omdat die weduwee geld skuld vir hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle vat sommer ’n weeskind se donkie af. Of hulle vat ’n weduwee se bees as waarborg vir die geld wat sy hulle skuld.