Job 24:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as dit nie nou so is nie, wie sal my tot leuenaar maak en my spraak niks werd maak nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Is dit nie so nie? Wie kan my verkeerd bewys en my woorde ignoreer?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En is dit nou nie so nie, wie sal my van 'n leuen beskuldig en my rede tot niet maak? |
| Afrikaans 1983 | Is dit nie so nie? Wie kan my tot leuenaar maak? Wie kan my woorde weerlê?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As dit nie so is nie, wie sal my tot leuenaar maak, en my woorde as niksseggend afmaak?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is waar, niemand kan sê dat ek nie die waarheid praat nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Is daar iemand wat kan bewys dat dit nie so is nie? Wie kan bewys dat ek ’n leuenaar is? Wie gaan my woorde weerlê?” |