Job 24:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al is dit hom gegee om veilig te wees, waarop hy rus; tog is sy oë op hulle weë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God laat hulle miskien veilig woon, maar Hy hou hulle altyd goed dop. |
| Afrikaans 1933/1953 | God gee hom veiligheid, en hy steun daarop; en sy oë is op hulle weë. |
| Afrikaans 1983 | Hy gee miskien vir hulle 'n gevoel van sekerheid waarop hulle kan steun, maar Hy hou dop wat hulle doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy gee aan hulle veiligheid, en daarop steun hulle; maar sy oë hou hulle paaie dop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God laat daardie mens veilig voel, hy dink dat God hom help, maar God sien alles wat hy doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here kan hulle miskien laat voel dat hulle veilig is, maar Hy hou fyn dop hoe hulle lewe. |