Job 24:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy trek ook die helde met sy krag; hy staan op, en niemand is seker van die lewe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 God sleep die sterkes weg deur sy mag. Al is hulle gevestig, hulle het geen sekerheid in die lewe nie.
Afrikaans 1933/1953 Tog laat Hy deur sy krag die magtiges lank lewe; hy wat al van sy lewe nie seker was nie, staan weer op.
Afrikaans 1983 Maar God onderwerp die sterkes deur sy mag; as Hy optree, het hulle geen sekerheid meer in die lewe nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God sal die magtiges wegsleep deur sy krag. Al staan hulle op, is hulle lewens nie seker nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar God is sterker as sterk mense. Wanneer Hy besluit om iets te doen, dan kan die mens wat slegte dinge doen, nie aanhou lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar die Here is baie sterk. Hy raak ontslae van die vername mense. Hulle dink dalk dat hulle uitgestyg het, maar hulle lewe is nie seker nie.