Job 24:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy smeek die onvrugbare wat nie baar nie, en doen nie goed aan die weduwee nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die kinderlose vrou uitgebuit. Hulle weier om weduwees te help.
Afrikaans 1933/1953 hy wat die onvrugbare plunder wat nie baar nie, en aan die weduwee geen weldaad bewys nie.
Afrikaans 1983 Hy het die kinderlose vrou geplunder en nooit goed gedoen aan 'n weduwee nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle wat 'n onvrugbare sonder kinders kaal stroop, aan 'n weduwee niks goeds doen nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want hy het die goed gesteel van die vrou wat nie kinders kon kry nie, hy het nooit goed gedoen aan 'n weduwee nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy teer op vroue wat nie kinders kan hê nie. Hy is ook nie goed vir die weduwees nie.