Job 24:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sommige verwyder die landmerke; hulle neem kleinvee met geweld weg en wei.
Afrikaans (NLV) 2011 Bose mense steel grond deur grenslyne te verskuif. Hulle steel skape en laat hulle wei op hulle eie weiveld.
Afrikaans 1933/1953 Grenslyne verlê hulle; 'n trop vee roof hulle en laat dit wei.
Afrikaans 1983 Mense verskuif grenslyne, hulle steel troppe vee en laat hulle by hulle eie vee wei,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mense verskuif grense, hulle buit troppe vee en laat dit wei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense vat ander mense se grond, hulle steel skape en bokke en laat hulle wei saam met hulle eie diere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie slegte mense vat ander mense se grond deur die landmerke te verskuif. Hulle steel ander se vee en laat hulle tussen hulle eie vee wei.