Job 24:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Droogte en hitte verteer die sneeuwaters, so ook die doderyk die wat gesondig het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos droogte en hitte sneeu laat smelt, so word sondaars deur die dood verteer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Droogte, ook hitte, roof die sneeuwater weg -- so die doderyk die wat gesondig het. |
| Afrikaans 1983 | Soos droogte en hitte sneeu wegsmelt, so maak die graf 'n einde aan die sondaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Droë grond en hitte raap sneeuwater weg, net soos die •doderyk hulle wat gesondig het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer dit droog en warm is, dan smelt en verdwyn die sneeu. Dit is dieselfde met sondaars, hulle verdwyn in die doderyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die doderyk ruk so ’n slegte mens weg net soos droogte en hitte sneeu laat smelt. |