Job 24:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die môre is vir hulle soos 'n doodskaduwee; as iemand hulle ken, is hulle in die verskrikkinge van die doodskaduwee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir hulle is die donker soos die oggend. Hulle is bondgenote met die verskrikking van die duisternis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want vir hulle saam is die stikdonker 'n môrestond, want hulle ken die verskrikkinge van die stikdonker. |
| Afrikaans 1983 | Vir elkeen van hulle is die donker soos die oggend, hulle is tuis by die verskrikkings van die donker. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, vir hulle almal saam is stikdonkerte soos die môrelig; hulle is immers vertroud met die verskrikkinge van 'n stikdonker nag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir daardie mense is die donker soos die oggend, hulle weet hoe dit is om in die nag bang te wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle voel baie gemaklik in die donker. Dit is vir hulle soos oggend. Hulle ken die gevare van die nag, maar dit pla hulle nie. |