Job 24:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die oog van die egbreker wag op die skemer en sê: Geen oog sal my sien nie, en verbloem sy aangesig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die egbreker wag tot dit skemer is, want hy sê: ‘Niemand sal my nou sien nie.’ Hy dra ’n masker sodat niemand hom herken nie.
Afrikaans 1933/1953 En die oog van die owerspeler neem die skemeraand waar en sê: Geen oog kan my sien nie; en hy sit 'n sluier voor sy gesig.
Afrikaans 1983 die egbreker wag vir die donker, hy dink geen oog sal hom sien nie, hy vermom homself;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die egbreker hou die skemer in die oog en sê, ‘Geen oog sal my sien nie’; en dan plaas hy 'n bedekking oor sy gesig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die persoon wat egbreuk wil pleeg, wag totdat dit donker word, hy dink niemand sal hom sien nie en hy sit 'n sluier oor sy gesig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die egbreker wag dat dit skemer moet word, want hy sê: ‘Niemand sal my dan sien nie.’ Hy maak ook sy gesig toe sodat niemand hom sal herken nie.