Job 24:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle is van die wat teen die lig in opstand kom; hulle ken nie sy weë nie en bly nie in sy paaie nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kwaaddoeners kom in opstand teen die lig. Hulle wil niks te doen hê met wat in die lig gebeur nie. Hulle loop nie op sy pad nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sulke mense behoort by die vyande van die lig: hulle ken nie die weë daarvan nie en bly nie op die paaie daarvan nie. |
| Afrikaans 1983 | “Daar is mense wat nie die daglig verdra nie, wat niks te doen wil hê met wat in die dag gebeur nie, wat nie van die dag se paaie hou nie: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Daar is dié wat in opstand is teen die Lig; hulle erken nie sy weë nie, hulle is nie tuis op sy paaie nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Slegte mense hou nie van die lig nie, hulle wil nie hê dat mense moet sien wat hulle doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het verder gesê: “Daar is mense wat niks van die lig hou nie. Hulle wil nie doen wat in die lig aanvaarbaar is nie. Hulle doen oneerlike dinge in die geheim. |