Job 24:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mense sug uit die stad, en die siel van die gewondes roep uit; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die gekerm van sterwendes klink op uit die stad, en die gewondes roep om hulp, maar God steur Hom nie aan die skreiende onreg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit die stad kerm die manne, en die siel van die gewondes roep om hulp; tog gee God geen ag op die ongerymdheid daarvan nie. |
| Afrikaans 1983 | In die stad kerm die sterwendes, dié wat aangerand is, roep om hulp, maar God slaan nie ag op die onreg nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die stad kreun sterwendes, die kele van gewondes roep om hulp; maar God slaan nie ag op die ongerymdheid nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Arm mense wat sterf, kla en huil in die stad, hulle het baie seerplekke en hulle skree en vra dat God hulle moet help, maar God luister nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens kan die gekreun van mense in die stede hoor. Daar is ook mense wat gewond is wat roep dat iemand hulle moet kom help. Maar die Here steur Hom nie aan hierdie mense se gebede nie.” |