Job 24:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat olie maak binne hulle mure en hulle parskuipe trap en dors ly.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle pars olyfolie, sonder om self daarvan te proe, hulle trap die wynpers, terwyl hulle self dors is.
Afrikaans 1933/1953 Tussen die mure van die mense pars hulle olie, trap die parskuipe terwyl hulle versmag van dors.
Afrikaans 1983 hulle trek die olyfpers, hulle trap die parskuipe, maar bly dors.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tussen goddeloses se terrasmure pars hulle olywe; hulle trap parskuipe, terwyl hulle dors ly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle stamp olywe stukkend tussen die mure, hulle trap die druiwe in die parskuipe, maar hulle kry nie iets om te drink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle moet olie van olywe maak en druiwe trap by die wynpers. Intussen is hulle dood van die dors.