Job 24:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom, siende tye is nie vir die Almagtige verborge nie, sien die wat Hom ken, nie sy dae nie?
Afrikaans (NLV) 2011 “Waarom het die Almagtige nie ’n dag van afrekening vir die kwaaddoener nie? Waarom wag die regverdige tevergeefs op Hom?
Afrikaans 1933/1953 Waarom het die Almagtige vir Hom geen geregstye voorbehou nie, en sien die wat Hom ken, nie sy geregsdae nie?
Afrikaans 1983 “Waarom stel die Almagtige nie tye vas vir afrekening nie? Waarom moet dié wat Hom ken, tevergeefs uitsien na sulke dae?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Waarom word vaste tye nie opsy gesit deur die Almagtige nie, en waarom sien dié wat Hom ken, nooit sy dae nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job het gesê: “Hoekom besluit die Allerhoogste God nie wanneer Hy wil oordeel nie? Hoekom moet die mense wat Hom ken, aanhou wag vir daardie tyd?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoekom sê die Here nie presies wanneer dit tyd gaan wees om met mense af te reken nie? Want selfs die mense wat Hom ken, weet nie wanneer dit gaan gebeur nie.