Job 23:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, ek gaan vorentoe, maar hy is nie daar nie; en agteruit, maar ek kan hom nie sien nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar soek ek in die ooste, kry ek Hom nie. In die weste kan ek Hom ook nie vind nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar gaan ek na die ooste toe, Hy is nie daar nie, na die weste, ek kry Hom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, gaan ek oos, is Hy nie daar nie, en wes, dan gewaar ek Hom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Hy is nie daar waar ek Hom soek nie, Hy is nie in die ooste of in die weste nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek gaan oos, en Hy is nie daar nie. Ek soek in ’n westelike rigting, maar ek kry Hom nie. |